Bly By My Sour Revival

Daar's 'n honger in my wat net jy kan stil
Daar's 'n holte in my, wat net jy kan vul
Hoekom vra jy nog as jy die antwoord weet?
My vrede lĂȘ in jou
Dis hoekom ek jou hier wil hou

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my

Kom druk jou hart teen my
Ek soek jou langs my sy
Bly net nog vanaand
Ek vra jou bly by my

In die sagte sand, waar die branders breek
Daar trek my hand, die lyne van jou naam
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor
Dit wat ons voel is reg
Net soos die mis op Tafelberg

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my

Kom druk jou hart teen my
Ek soek jou langs my sy
Bly net nog 'n aand
Ek vra jou bly by my

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my

Kom druk jou hart teen my
Jy weet jy hoort langs my
Bly net nog 'n aand
Ek vra jou bly by my

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop