Boerejol [Remix]

Juanita Du Plessis

Die vure brand
Gooi nog 'n houtjie op
Want dis vanaand
Waar ons almal wakker bly

Dis Oujaarsdans
Hier op my oom se plaas
Met al die vriende
Van die hele kontrei

Die musiek is reg
Die meel is wit gegooi
Ek hoor my pa sê
Mamma gee jou hand

Ma hang uit
Vanaand sy's opgetooi
En sy sê Pappa
Jy laat my hart weer brand

Druk my bietjie bietjie bietjie stywer vas
Ooh die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude boude tot die hane kraai
Ooh 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê, Boet spin hom om die draai
Hier's pap en wors mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol

My Oupa gooi sy kierie eenkant neer
Hy sê vir Ouma
Kom ek wys jou 'n ding of twee
Ek's dalk buite oud maar binne nog nie koud
En hy sê, hou vas ouma
Hier gaan ons weer

Druk my bietjie bietjie bietjie stywer vas
Ooh die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude boude tot die hane kraai
Ooh 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En ma sê, Boet spin hom om die draai
Hier's pap en wors mieliebrood en moskonfyt
Maak jou maag vol hier kom 'n lekker jol

Wissenswertes über das Lied Boerejol [Remix] von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Boerejol [Remix]” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Boerejol [Remix] wurde im Jahr 2006, auf dem Album “Jou Skaduwee” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Boerejol [Remix]” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Boerejol [Remix]” von Juanita du Plessis wurde von Juanita Du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop