Bring Die Hoop Weer Terug [Duet]

JO ENGELBRECHT, JOHAN VORSTER

Hoop
Wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom

Hoop
Wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uit kom

Hoop
Dis die samesyn by Afrikaans is groot vanaand

Hoop
Dis die taal van 'n hart
Dis die gees van 'n man wat uitskree

Bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou jy is goed genoeg
So bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So bring die hoop weer terug

Hoop
Wat is hoop?
Dis as ons harte na mense terugdraai

Hoop
Wat is hoop?
As jy struikel sal jy weer opstaan

Hoop
Wees die hoop
Steek jou hande uit na mekaar

Hoop
Dis die stem wat sê
As jy moeg is sal ek jou dra
Bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou jy is goed genoeg
So bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So bring die hoop weer terug
So bring die hoop weer terug

Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou jy is goed genoeg
So bring die hoop weer terug

Jy's die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So bring die hoop weer terug
So bring die hoop weer terug
So bring die hoop weer terug

Wissenswertes über das Lied Bring Die Hoop Weer Terug [Duet] von Juanita du Plessis

Wer hat das Lied “Bring Die Hoop Weer Terug [Duet]” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Bring Die Hoop Weer Terug [Duet]” von Juanita du Plessis wurde von JO ENGELBRECHT, JOHAN VORSTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop