Daar Kom Dae
Daar kom dae
Wanneer alles net te veel raak
Dae
Wanneer alles in my moeg raak
Dae
Wanneer koue winter om my vou
En ek weer nie meer die lig kan sien
Dae
Hooo dae
My hart lê seer en stukkend
Op die grond
En al wat ek kan sê is
Hierdie paar
Woorde uit my mond
Hêre, ek verstaan nie
Maar U verstaan
Ek het nie hoop nie
Maar U is hoop
My krag is min
Maar U is krag
My toekoms onbekend
Maar ek weet U
Is reeds daar
Daarom sal ek aanhou
En net vertou
Daar is vrae
Hoekom U nie hoor nie
Vrae
Hoekom U nie help nie
Vrae
Deur die droë woestyne in my hart
Word dit weer en weer herhaal
Vrae
Oooh vrae
Maar binne my 'n stem wat se "Staan op
Ek is mos die hart wat in jou klop
Die hart wat in jou klop
My kind, jy verstaan nie
Maar Ek verstaan
Jy het nie hoop nie
Maar Ek is hoop
Jou krag is min
Maar Ek is krag
Jy ken nie jou toekoms nie
Maar weet Ek hou dit in My hand
Daarom moet jy aanhou
En My net vertrou
Daarom moet jy aanhou
En My net vertrou"
Daar kom dae
Maar ek weet
Die son sal weer skyn