Dis Nou te Laat
Dis nou te laat
Dis klaar verby
Hoe lank het ek gewag jy weet jy kon my kry
Maar dis te laat
Jy kan maar omdraai
Stap verby
Weg van my
Jy vra hoekom kan ons nie weer probeer
'n Laaste keer
Dis net te seer
Hoeveel nagte het ek omgehuil oor jou (Oor jou)
Dis als verbrou
Waar staan ek nou
Kyk dan in my oë as ek sê
Dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie
Niks wat jy probeer sal my hou
Dis nooit of nou
Dis nou te laat
Sou dit dan werk as ek weer vergewe (Vergewe)
Maar ek weet my lewe het ook dalk 'n beter rede
As jy net wou
As jy net luister (Luister)
Sou jy sien
Wat jy verdien
Jy staar jou teen jou eie mure blind
Net soos 'n kind
Heel verblind
Jou wêreld draai nog altyd net om jou
Jy't als verbrou
Ek's klaar met jou
Kyk dan in my oë as ek sê
Dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie
Niks wat jy probeer sal my hou
Dis nooit of nou
Dis nou te laat
Dis nou te laat
Dis nou te laat
Kyk dan in my oë as ek sê
Dit was te laat
Jy kan my maar glo wat ek wil hê
Dit maak nie saak nie (Nee nie meer)
Niks wat jy probeer sal my hou
Dis nooit of nou
Dis nou te laat (Dis nou te laat)
Dis nou te laat