Ek Soek Na Jou

Juanita Du Plessis

Ek wonder dink
Jy ook vanaand aan my? (My, my, my)
Is jy by haar?
Maak sy jou ook bly?

Dink jy soms
Aan ons tye saam?
Toe ek en jy nog was?
Waar is jy vanaand?
Waar sal ek jou kry?

Want ek soek jou in die nag (Nag, nag, nag)
In die gange van my hart (Hart, hart, hart)
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy? (Jy)

Al die ure draai verby (By, by)
Sal ons mekaar weer kry (Kry, kry)
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy? (Waar is jy? Waar is jy?)

Wonder jy soms
Of ek na jou verlang? (Verlang)
As ek dink aan jou
Dan maak dit my so bang

Wonder jy soms
Hoe dit voel
Jou lyf hier teenaan my (My, my, my)
Waar is jy vanaand?
Waar sal ek jou kry?

Want ek soek jou in die nag (Nag, nag, nag)
In die gange van my hart (Hart, hart, hart)
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy? (Waar is jy? Waar is jy?)

Al die ure draai verby (By, by, by)
Sal ons mekaar weer kry?
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy? (Waar is jy? Waar is jy?)

Jy't jou rug op my gedraai
Hoe moes ek dit raai? (Raai)
Sal ons die verlore ure weer terug kan draai?

Ek soek jou in die nag (Ek soek jou)
In die gange van my hart (Van my hart)
Ek soek na jou vanaand (Vanaand)
Waar is jy? (Waar is jy? waar is jy?))

Al die ure draai verby (Draai verby)
Sal ons mekaar weer kry
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy? (Waar is jy?)
Waar is jy vanaand?

Wissenswertes über das Lied Ek Soek Na Jou von Juanita du Plessis

Auf welchen Alben wurde das Lied “Ek Soek Na Jou” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Juanita du Plessis hat das Lied auf den Alben “Dis Waar Ek Wil Wees” im Jahr 2002 und “10 Jaar - Platinum Treffers” im Jahr 2010 veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Ek Soek Na Jou” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Ek Soek Na Jou” von Juanita du Plessis wurde von Juanita Du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop