Groot Trek

Juanita du Plessis

Ek staan op aandag
Dis net vir jou
My hart wil klop maar jy het hom toe gebou
En ek sê uh uh, ek kan nie, uh uh, ek kan nie sonder jou nie

Jy dink ek sal nie
Ek sal jou kry
Daar is nie berge groot genoeg om my
Weg te hou van jou ek belowe jou
Waar jy gaan sal my hart my lei
Ek is stukkend as ek nie by jou bly nie

Groot trek om al my liefde op te pak
Maar ek stry nie met my hart nie want die sweep het geklap vir jou
Groot trek oor die berg van my liefde vir jou

Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trek agter jou aan vanaand

Daar was ‘n oorlog en jy’t gewen
Jou eerste woorde het my hart getem
En ek sê uh uh, ek wil nie, uh uh, ek wil nie sonder jou nie

Jy dink ek sal nie
Ek sal jou kry
Daar is nie paaie lank genoeg om my
Weg te hou van jou ek belowe jou
Waar jy gaan sal my hart my lei
Ek is stukkend as ek nie by jou bly nie

Groot trek om al my liefde op te pak
Maar ek stry nie met my hart nie
Want die sweep het geklap vir jou
Groot trek oor die berg van my liefde vir jou

Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trek agter jou aan vanaand

Groot trek om al my liefde op te pak
Maar ek stry nie met my hart nie
Want die sweep het geklap vir jou
Groot trek oor die berg van my liefde vir jou

Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trek agter jou aan vanaand

Ek weet ek het die wa voor my osse gespan
Maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
Groot trek agter jou aan vanaand
Groot trek agter jou aan vanaand
Groot trek agter jou aan vanaand

Wissenswertes über das Lied Groot Trek von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Groot Trek” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Groot Trek wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Engel Van My Hart” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop