Maak Oop Jou Hart

Juanita du Plessis

Hy klop aan jou hart se deur
Weer en weer
Keer op keer
Gaan jy oopmaak?
Wanneer gaan jy oopmaak?

Jy sê jy wil nog jonk wees
Die lewe geniet
Daar’s nog baie tyd vir regmaak
Baie tyd vir regmaak

Maar die einde is naby
Al die tekens is hier
Hoe lank wil jy nog wag?
Môre is dit dalk te laat

Maak oop jou hart
Hy wag vir jou
Hy sal aanhou probeer
Omdat Hy jou oneindig lief het
Lief het

Gee als vir Hom
Jou hele lewe vir Hom
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus

Jy sê jy’t teveel sondes
Jou hart is vuil
Jy’t jou siel veruil vir die wêreld
Die dinge van die wêreld

Maar Sy genade is genoeg vir jou
Hy roep na jou
Hy vergewe gou
Gaan jy luister?
Wanneer gaan jy luister?

Want die einde is naby
Al die tekens is hier
Hoe lank wil jy nog wag?
Môre is dit dalk te laat

Maak oop jou hart
Hy wag vir jou
Hy sal aanhou probeer
Omdat Hy jou oneindig lief het
Lief het

Gee als vir hom
Jou hele lewe vir Hom
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus

Jy kan dit dalk nie sien nie
Jy dink dat jy dit nie verdien nie
Maar Hy’t klaar die prys betaal
Aan ‘n houtkruis

Maak oop jou hart
Hy wag vir Jou
Hy sal aanhou probeer
Omdat Hy jou oneindig lief het
Lief het

Gee als vir Hom
Jou hele lewe vir Hom
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus
Want die enigste weg na die Vader is deur Jesus

Wissenswertes über das Lied Maak Oop Jou Hart von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Maak Oop Jou Hart” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Maak Oop Jou Hart wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Wees Lig” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop