My Vreugde

Liefde is maar net ‘n woord
Tot iemand jou hart kom aanraak
En hierdie woord laat lewe kry

‘n Huis is maar net ‘n huis
Tot iemand dit ‘n tuiste maak
Dan’s dit ‘n plek waar hierdie liefde bly

As daar hemel op aarde is
Sal dit hier wees waar ek wil rus
Waar ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou

Hierdie is my hart se huis
Waar die vreugde in my lewe wys
En ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou, ooh hoo hoo, oh oh ho ho ho

Die diepste redes van geluk
Het ek hier by jou gevind
Mag wat ons het nooit verdwyn

By jou voel ek tervrede
Waar dit veilig en bekend is
Mag die son altyd oor ons skyn

As daar hemel op aarde is
Sal dit hier wees waar ek wil rus
Waar ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou

Hierdie is my hart se huis
Waar die vreugde in my lewe wys
En ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou

Dis alles wat ek ooit wou hê
Hier waar die liefde in my lewe lê

As daar hemel op aarde is
Sal dit hier wees waar ek wil rus
Waar ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou

Hierdie is my hart se huis
Waar die vreugde in my lewe wys
En ek jou net naby aan my
Naby aan my kan hou
Naby aan my kan hou
Naby aan my kan hou

Wissenswertes über das Lied My Vreugde von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “My Vreugde” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied My Vreugde wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Jy voltooi my” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop