Nader Aan Jou

Juanita du Plessis

Een dag verby
Hoeveel nog?
Ek tel die sekondes af
Elke minuut is te lank

Elke nag lê ek wakker en wens
Die donker verdwyn
Net om môre te hoop die son sal korter skyn

My venster is oop
Maar dis stil om my
Ek talm verlate in Melkweggange van die nag
Ek luister na al die geluide wat huil in die wind
Ek verdwaal in die sterre tot daar waar ek jou weer vind

Met elke tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elke tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou

Als van vandag
Begin nog 'n keer
Maar elke gedagte aan jou is 'n rede
Om aan te hou
Jy weet geen afstand of tyd sal ons liefde kan skei
Ek kan nie langer wag nie ek wens jou by my

Met elke tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou
Elke tree
Dit lei my pad na jou
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom
Want elke dag is een dag nader aan jou

Met elke tree
Sien ek hoe jy my in jou arms hou (Hoe jy my in jou arms hou)
Elke tree
Dit lei my pad na jou (Lei my pad na jou)
Met elke tree
Wens ek sag dat môre kom (Dat môre kom)
Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na, na na na)

Want elke dag is een dag nader aan jou (Na na na,na na na)
Want elke dag is een dag nader aan jou

Wissenswertes über das Lied Nader Aan Jou von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Nader Aan Jou” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Nader Aan Jou wurde im Jahr 2010, auf dem Album “Bly By My” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop