Ons Gaan Party

Juanita du Plessis

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre

O hey hey hey haai o

Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Hey kyk hoe kyk jy vir my
Ek wonder of jy ook hier wil bly
Vanaand sal ek alles gee
Maar wie van ons gee die eerste tree?

Wys of jy jou litte kan roer
Mmm ek like dit as jy so vir my loer
Maar kan jy jouself bewys
Wie’s die kat en wie is die muis?

As jy vanaand my hart wil steel
Luister mooi want hier’s die reel

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre

O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Kan jy two step of kan jy wals?
Kan jy sing of is jy baie vals?
Hey man dit pla my min
Ons kan weer en weer oor begin

Ooo dit lyk of jy die ding kan doen
As jy jou heupe so swaai
Dan wil ek jou sommer stukkend soen
As jy net weet wat jy aan my doen

As jy vanaand my hart wil steel
Luister mooi want hier’s die reel

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre

O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre

O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat

Hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ek’s hier vir jou en jy’s hier vir my die res kan wag tot môre

O hey hey hey haai o
Ons gaan party staan op die hele nag lê nog voor
Ons gaan die heelaand dans ons gaan die heelaand kuier tot laat
Hey hey hey haai o

Wissenswertes über das Lied Ons Gaan Party von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Ons Gaan Party” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Ons Gaan Party wurde im Jahr 2007, auf dem Album “Volmaakte Kring” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop