Ons Koning Kom Artists

Wie regeer?
Wie is in beheer?
Wie's die Begin en die Einde?
Die en wat is
Wat was en wat kom

My hart wil sing
Alle eer wil ek bring
Hy's die Weg en die Waarheid
Daar's niemand
Daar's niemand soos Hy

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Gee eer aan Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy Heilige naam

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Vertrou op Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

Elke knie sal buig
En elke tong sal getuig
Hy't die dood vir ewig oorwin
Hy't opgestaan

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Gee eer aan Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy Heilige naam

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Vertrou op Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

In 'n donker wêreld vra almal
Wie sal hierdie volk kom lei?
Maar dis die Ruiter op die witperd
Hy kom
Hy kom vir jou en my

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Gee eer aan Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy Heilige naam

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Vertrou op Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Gee eer aan Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Loof Sy Heilige naam

Lig jou hande na bo
Sing Halleluja
Vertrou op Hom
Halleluja
Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal

Ons Koning kom
Hy kom om ons te haal
Om ons te haal

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop