Tel My Op

Juanita du Plessis

Die lewe is soos ‘n rondomtalie
Warrelwinde wat jou waai
Eers bo dan onder in en uit
Ja jy moet vashou om elke draai

Ons almal het iemand nodig nodig
Wat kan help om bô te bly
En jy’s net altyd naby naby
Om die woema weer terug te kry

Hier tel my hart weer op
Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ‘n kind kan ‘n kis weer onder
Tel jy my op

Net ‘n soen op my wang en ‘n stywe drukkie
Maak my tenk weer vol
En daai kyk in jou oë met die mooiste smile
Sit my wiele weer aan die rol

Ons almal het iemand nodig nodig
Wat kan help om bô te bly
En jy’s net altyd naby naby
Om die woema weer terug te kry

Hier tel my hart weer op
Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ‘n kind kan ‘n kis weer onder
Tel jy my op

Hou my vas moet my nie los
Ek sal volg waar jy ookal gaan
Wat jy gee is wat ek wil hê

Hou my vas moet my nie los
Wat jy gee is wat ek wil hê
Wat ek wil hê (Hier tel my hart weer op)

Hier tel my hart weer op
Tel my hart weer op

En as ek aanhou val en val en draai en draai
Is dit jy wat my laat stop
Net soos ‘n kind kan ‘n kis weer onder
Tel jy my op

Wissenswertes über das Lied Tel My Op von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Tel My Op” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Tel My Op wurde im Jahr 2012, auf dem Album “Jy voltooi my” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop