Trapkap
Kom ons dans in die bosveld dans in die reën
Kuier tot die son opkom
Maak dit ‘n een trapkap ‘n twee trapkap en op drie begin ons almal weer
Dis ‘n aand vir die manne vriende en pelle ‘n lekker branne loop nou mooi
In die middel van die grondpad dis waar ons vasvat maar iewers is daar iets wat kort
Dis ook ‘n aand vir die vroue en al die vriendinne ‘n gin en tonic in die hand
Want die girls het die gees ja ons bring die fees wat sal ‘n a party sonder ons dan wees?
Kom ons dans in die bosveld dans in die reën
Kuier tot die son opkom
Sing ‘n bietjie harder kuier nog langer swaai die lywe om en om
As die nag lê en roep en ons moet groet dan vat ons nog ‘n laaste keer
Maak dit ‘n een trapkap ‘n twee trapkap en op drie begin ons almal weer
Daar’s niks wat ons jaag nie niks wat ons pla nie so bring ‘n slukkie muskadel
Want hy’s soet op die tong ja ek sê jou jong speel dan nog ‘n lekker song
Kom ons dans in die bosveld dans in die reën
Kuier tot die son opkom
Sing ‘n bietjie harder kuier nog langer swaai die lywe om en om
As die nag lê en roep en ons moet groet dan vat ons nog ‘n laaste keer
Maak dit ‘n een trapkap ‘n twee trapkap en op drie begin ons almal weer
Ja maak ‘n een trapkap ‘n twee trapkap en op drie begin ons almal weer