Tsitsikamawoud
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die Stormsrivier
Sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhout
In die Tsitsikamawoud
My hart was vasgevang
Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang
Tsitsikamawoud
'n Dou druppel se glinster
Het aan sy baard gehang
En nou is ons twee getroud
Tsitsikamawoud
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die Stormsrivier
Sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhout
In die Tsitsikamawoud
En soms kom van ons vriende
Makietie hou by ons
Dan huil die konsertina
Ons dans dat dit so gons
Dan dans ons een, twee, drie
Die vastrap en sitees
En ons leef, ek en hy
Van die hele wêreld vry
My hart was vasgevang
Tsitsikamawoud
Net wat ek verlang
Tsitsikamawoud
'n Dou druppel se glinster
Het aan sy baard gehang
En nou is ons twee getroud
Tsitsikamawoud
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die Stormsrivier
Sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhout
In die Tsitsikamawoud
En soms kom van ons vriende
Makietie hou by ons
Dan huil die konsertina
Ons dans dat dit so gons
Dan dans ons een, twee, drie
Die vastrap en sitees
En ons leef, ek en hy
Van die hele wêreld vry
En soos die tyd aangly
Bly hy nou hier by my
Waar die Stormsrivier
Sy eerste water kry
Tussen die geelhoutboom
En loerie se gesang
En die ou stinkhout
In die Tsitsikamawoud
La la la la la la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la la la
La la la la la la la la la