Tyd Vir Omdraai

Juanita Du Plessis

Ek het seergekry
Het baie seergekry
Ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees
Wie ek nie is
Ek het genoeg gehad
Ek het genoeg gehad
Wys my die pad na die plek waar my siel kan rus

Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai (Tyd vir omdraai)

Wat het geword
Wat het van my geword?
Wie is hierdie mens in my
Hierdie een wie ek nie ken?
Ek het klaar gehuil
Vir nou het ek klaar gehuil
In die fluister van die wind is 'n stem wat roep

Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai (Tyd vir omdraai)

'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
'n Beter pad vir my

Ek dink dis tyd om om te draai
My hart lê in stukke rondgewaai
Dis al manier hoe ek
Myself weer heel kan kry
'n Nuwe rigting, 'n oor begin
Die lewe's kort
Die tyd is min
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai

Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai
Daar's 'n beter pad vir my
Dis tyd vir omdraai

Wissenswertes über das Lied Tyd Vir Omdraai von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Tyd Vir Omdraai” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Tyd Vir Omdraai wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Engel Van My Hart” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Tyd Vir Omdraai” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Tyd Vir Omdraai” von Juanita du Plessis wurde von Juanita Du Plessis komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop