Vir So Lank As Ek Leef

Jurie Els

Ek het my altyd verbeel
Dat ek vir ewig kon speel
Dat liefde my nooit
Sou vang nie

Ek was hardkoppig
En jonk
'n Mooi prinses
In 'n tronk
En al die sleutels
Was myne

Toe sien ek jou deur die ruite
En ek moes uit my kasteel ontvlug

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart

Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Jy bly 'n raaisel vir my
En al gaan jare verby
Bly jy vir my geheimsinnig

Kyk twee en twee maak tog vier
Die hele legkaart is hier
Maar daar's 'n deeltjie wat weg is

Dit maak jou
Onweerstaanbaar
Dis daardie iets
Wat my die pad laat loop

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart

Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Ware liefde
Ken geen grense
Ken geen tyd
My hele lewe
Gee ek vir jou

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart

Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart

Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Vir solank as ek leef
Bly jy deel van my drome
Vir solank as ek leef
Bly jy woon in my hart

Vir solank as ek leef
Ja altyd sê ek die woorde
Ek is joune
Vir solank as ek leef

Ek is joune vir solank as ek leef

Wissenswertes über das Lied Vir So Lank As Ek Leef von Juanita du Plessis

Wer hat das Lied “Vir So Lank As Ek Leef” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Vir So Lank As Ek Leef” von Juanita du Plessis wurde von Jurie Els komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop