Waar Is Jy

Die musiek het begin
En ek weet net hier kom ‘n ding
Ek het my opgetooi en ek hoop jy sal blomme bring
Want as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
Kom maar nou ek wag vir jou

Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Oh wêreld roep hom
Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Ek wag my lewe net vir jou

Ons almal is nou hier
Maar ek voel nog soos ‘n vreemdeling
Ek het jou ook genooi en ek hoop dat jy rose bring
Oooh en as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
Kom dan nou ek wag vir jou

Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Oh wêreld roep hom
Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Ek wag my lewe net vir jou

Wo oh
Net vir jou
Ek wag my hele lewe net vir jou
Wo oh
Net vir jou
Ek wag my hele lewe net vir jou

Wo oh (Wo oh)
Net vir jou
Ek wag my hele lewe net vir jou (Ek wag my hele lewe net vir jou)
Wo oh (Wo oh)
Net vir jou
Ek wag my hele lewe net vir jou (Ek wag my hele lewe net vir jou)

En as jy weet wat ek weet en jy voel wat ek voel
Kom dan nou ek wag vir jou

Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Oh wêreld roep hom
Wo oh oh oh
Waar is jy waar is jy?
Wo oh oh oh
Ek wag my lewe net vir jou (Ek wag my lewe net vir jou)

Ek wag my lewe net vir jou (Vir jou, net vir jou)
Oooh, ek wag my lewe net vir jou

Wissenswertes über das Lied Waar Is Jy von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Waar Is Jy” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Waar Is Jy wurde im Jahr 2010, auf dem Album “Bly By My” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop