Wie Sal Kom Nagsê

Sias Reynecke

As jou maat 'n ander vind
Hoe beantwoord jy
Jou kind se vrae

Wie kan ooit die hartseer weet
Daardie oë ooit vergeet
As sy jou vra
Wie bly by ma?

Wêns ek kon dit somtyds hoor
Sal hy weet wat hy vergoed
Verloor het
Buite waai die winter wind
In haar hartjie treur 'n kind
Vra maar net weer

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm
Briefies een of twee 'n jaar
Oor en oor gelees, gevou
Gebêre
Foto's langs haar bed geplak
Nat gesoen en dof gevat
Maar niks vervang
Die groot verlang

Sien jy haar so nou en dan
Sal dit opmaak vir die leë maande?
Wens ek kon haar soms hoor sê
"Roep maar as ma iets wil hê"
Hoe troos ek haar?

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm

La la la la la la la
La la la la la la la
La la la
La la la La la la la
La la la La la la la
La la la

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmmm
Wie sal kom nag sê?

Wissenswertes über das Lied Wie Sal Kom Nagsê von Juanita du Plessis

Wann wurde das Lied “Wie Sal Kom Nagsê” von Juanita du Plessis veröffentlicht?
Das Lied Wie Sal Kom Nagsê wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Engel Van My Hart” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Wie Sal Kom Nagsê” von Juanita du Plessis komponiert?
Das Lied “Wie Sal Kom Nagsê” von Juanita du Plessis wurde von Sias Reynecke komponiert.

Beliebteste Lieder von Juanita du Plessis

Andere Künstler von Country pop