Bly By My

Ek weet nie waar ek woon nie
Ek het my naam vergeet
Ek weet nie wie ek ken nie oh
Wie weet wat ek weet?

Ek kyk op na die sterre
Ek soek vir ‘n apteek
Ek luister na die klanke van my hart
My hart, my hart wat breek

Ek is ‘n illusie ek's ‘n dowe lig
Jy hardloop weer die vlaktes in wanneer jy moet vlug
‘n Tydelike skuiling in ‘n vriendelike gesig
Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?

Bly by my, bly by my
Bly by my vanaand

Jy staar na die gate
Op die knieë van my jeans
Maar dis nie van al die buk nie
Dit is onverniet, so gesien, so bedien

Bly by my, bly by my
Bly by my vanaand
Bly by my
Bly by my

Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my?

Sal jy bly by my?
Sal jy bly by my? (Baby baby baby)
Sal jy bly by my vanaand?
Sal jy bly by my? (Ooh baby baby baby)
Sal jy bly by my vanaand?

Beliebteste Lieder von Karen Zoid

Andere Künstler von Pop rock