Om Die Waarheid Te Se

Die begin was woes en leeg
Dink ek het myself beseer
Hulle sê die tyd sal leer
Veg met liefde teen die kwaad
Dis nog altyd om die waarheid te sê
Al wat ek kon en rerig wou hê

Dis al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê

Met my rug teen die muur
O ek's stoksiel alleen
Moet ek lag moet ek huil?
Moet ek moed opgee?

Ek sê nee baby nee
Die wiele draai weer
Die wiele draai weer
Ek sal rebeleer ja, hoe dit klink
As ek sê net wat ek dink

Jy sê jy ken die blues
Ek ook
Elke pad is lank en swaar
Al die mense was al daar

Jy wens jy kon pick en choose
Ek ook
Hierdie lewe is partykeer so unfair
My engel ek hoor wat jy sê

Ek hoor wat jy sê
Jy is simpel
Ek hoor wat jy sê
Wat jy sê

Met jou rug teen die muur
En stoksiel alleen
Moet jy lag moet jy huil?
Moet jy moed opgee?

Ek weet dis unfair my engel
Ek hoor wat jy sê
Net jy tel jouself op
Net jy tel jouself op
Net jy tel jouself op om die waarheid te sê

Beliebteste Lieder von Karen Zoid

Andere Künstler von Pop rock