Onder In My Whiskeyglas [Live]

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Onder in my whiskey glas
Sien ek jou weer
Onthou ek hoe ons was
Nou's my hart so seer
Kroeg se deur is toe
Wasem hang in donker lug
Lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas
Is jy nog aan my vas

Ek het jou verruil vir die droom van 'n duisend kontinente
Maar nou sien ek my glas se boom en ek tel my laaste sente
Jy's orals aan my (hier) vannag
Ek voel jou in my lewe
Whiskey was hard en jy is sag
Jy is bo drank verhewe

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas
Is jy nog aan my vas

Drie skepe moes my wegvoer
Na lande vêr van hier
Daar's skimme op die vloer en visioene in my bier
Weet ek was verkeerd gewees, my oë traan, my maag wil draai
My drome was nog vis nog vlees
Drie skepe het my hart verraai

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas
Is jy nog aan my vas

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas

Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas
Onder in my
Onder in my
Onder in my whiskey glas
Is jy nog aan my vas

Wissenswertes über das Lied Onder In My Whiskeyglas [Live] von Karen Zoid

Wer hat das Lied “Onder In My Whiskeyglas [Live]” von Karen Zoid komponiert?
Das Lied “Onder In My Whiskeyglas [Live]” von Karen Zoid wurde von ANDRE LE ROUX DU TOIT komponiert.

Beliebteste Lieder von Karen Zoid

Andere Künstler von Pop rock