Ek Wag Nogsteeds Vir Jou

JOHAN VOSTER

Ek sien jou steeds in die rondte
Maar ek hoor niks van jou
Ek sien jy ry om my gronde
Verwag dit nie van jou

Ek hoor te veel van jou vriende
Wat sê ek hoort by jou
Dit word gemeet teen die vrese
Wat nie op wil hou

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou

Ek hoor dit uit al die monde
Jy roep nog steeds my naam
Ek tel met elke sekonde
Hoe ver jy dalk moet gaan

Ek was verslaaf aan die vrede (Verslaaf aan die vrede)
Wat jy vir my sou bring
Maar ons leef nou in die hede (Leef nou in die hede)
Jy was te veel te min

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou (Ek wag nogsteeds vir jou)

Jy bly vir my maar 'n sonde
Wat ek nie weg kan gooi
Kom vryf jou sout in my wonde (My wonde)
Jy bly vir my so mooi

Weet jy ek tel nogsteeds die ure
Om uit ons verlede
Hoe ken jy my ek wag nogsteeds vir jou want

Ek het jou belowe
Ek oorkom my vrese
Kom kry my hier ek wag nogsteeds vir jou

Wissenswertes über das Lied Ek Wag Nogsteeds Vir Jou von Karlien Van Jaarsveld

Wer hat das Lied “Ek Wag Nogsteeds Vir Jou” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Ek Wag Nogsteeds Vir Jou” von Karlien Van Jaarsveld wurde von JOHAN VOSTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock