Geskeurde Jeans

JOHAN VORSTER

Ek roep na jou
Roep omdat ek soveel van jou hou
Oor daai naweek was dit nat soos nou
Somerliefde in die storm

Toe soek ek meer
Meer as wat jy toe vir my wou gee
Jy het nee gesê
Maar ja gevoel
Wat het jou aan my laat twyfel?

As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê (Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou (Sou jy my weer onthou)

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry (Terug Kry)
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans (Jeans)

Dink weer terug
Aan my soene in die oggend lug
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
Jy kan my nie so vergeet nie

Het jy gevoel
Meer as wat jy wou toe raak jy bang
Dis hoe dit werk
Dis wat die liefde doen
Laat jou vlieg as jy nie terug hou

As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê (Wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe
Nou (Sou jy my weer onthou)

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans (Jeans)

Ek sal jou weer moet vashou
Sodat jy kan onthou wat jy het is nie vervangbaar
Sal jou laat aanhou wonder
Hoe jy ooit weer sonder my somerliefde maak

In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry
Daai geskeurde jeans
En dit voel ek weer (En dit voel ek weer)
Asof ek jou kan terug kry

Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans (Jeans)
Dis hoe my my ook soek
En hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans

Wissenswertes über das Lied Geskeurde Jeans von Karlien Van Jaarsveld

Wann wurde das Lied “Geskeurde Jeans” von Karlien Van Jaarsveld veröffentlicht?
Das Lied Geskeurde Jeans wurde im Jahr 2015, auf dem Album “My Hartjie” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Geskeurde Jeans” von Karlien Van Jaarsveld komponiert?
Das Lied “Geskeurde Jeans” von Karlien Van Jaarsveld wurde von JOHAN VORSTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Karlien Van Jaarsveld

Andere Künstler von Pop rock