Hoe Later Hoe Kwater

RUDI CLAASE

Dis son is warm die water is skoon
En op ‘n boot sit ons hier en droom
Ja ek droom van jou
En jy droom van my (Ek sit in koue water)

Vir lank het ek hier gesit en gewag
Dis nou verby en ek kan saam met jou lag
Ja ek hou van jou
En jy hou van my (Ek sit in koue water)

Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Sit in koue water)
Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Sit in koue water)

Het jy ‘n storie wil jy iets vir my sê?
Of is daar iets wat jy graag wil hê?
Net wat jy wil hê
Dit gee ek vir jou (Ek sit in koue water)

Vir lank het ek hier gesit en gekyk
En jy begin om al hoe mooier te lyk
So kom sit by my
Dan hou ek jou vas (Ek sit in koue water)

Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Ek sit in koue water)

Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Ek sit in koue water)

Sit so bietjie nader

Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Sit in koue water)

Hoe later hoe kwater
Sit sit so bietjie nader (Sit in koue water)

Wissenswertes über das Lied Hoe Later Hoe Kwater von Kurt Darren

Wann wurde das Lied “Hoe Later Hoe Kwater” von Kurt Darren veröffentlicht?
Das Lied Hoe Later Hoe Kwater wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Seerower” veröffentlicht.
Wer hat das Lied “Hoe Later Hoe Kwater” von Kurt Darren komponiert?
Das Lied “Hoe Later Hoe Kwater” von Kurt Darren wurde von RUDI CLAASE komponiert.

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von