Op 'n Dag Soos Die

DAN OLA ATTLERUD, MICHAEL PETER CLAUSS, KURT DARREN, ERNST LODEWIKUS KLEINHANS, WILLEM JACOBUS VAN NIEKERK, THOMAS ANDERS THOERNHOLM, THOMAS ANDERS THORNHOLM

Ek onthou nog die oomblik
Dit was ‘n Saterdag
Jou woorde was kalm
Maar dit het seergemaak
Wat het gebeur als was reg
En al wat ek weet my engel is weg

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my trane keer

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was nog myne
Maar ek loop in die reën man alleen
Op ‘n dag soos die

Tyd kan nie regmaak
Wat gebreek is nie
Alles wat saakmaak
Is net nie dieselfde nie
Daar is vrae in my hart
Maar ek weet dis dalk te laat

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my trane keer

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was nog myne
Maar ek loop in die reën man alleen
Op ‘n dag soos die

Ek voel jou nou hier by my
Ek wens dit was regtig jy
En ek kan jou nog sien by my
As ek jou net terug kan kry

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Mis ek jou meer
Ooh op ‘n dag soos die
Mis ek jou meer
Op ‘n dag soos die
Kan ek nie meer my trane keer

Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Wens ek jy was nog myne
Maar ek loop in die reën man alleen
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Op ‘n dag soos die (Op 'n dag soos die)
Op ‘n dag soos die
Op ‘n dag soos die

Wissenswertes über das Lied Op 'n Dag Soos Die von Kurt Darren

Wer hat das Lied “Op 'n Dag Soos Die” von Kurt Darren komponiert?
Das Lied “Op 'n Dag Soos Die” von Kurt Darren wurde von DAN OLA ATTLERUD, MICHAEL PETER CLAUSS, KURT DARREN, ERNST LODEWIKUS KLEINHANS, WILLEM JACOBUS VAN NIEKERK, THOMAS ANDERS THOERNHOLM, THOMAS ANDERS THORNHOLM komponiert.

Beliebteste Lieder von Kurt Darren

Andere Künstler von