Een Aand In Desember

Onthou jy, onthou jy een aand in Desember?
Onthou jy, onthou jy een aand in Desember?

Ogies wat glinster, dis Kersfees vanaand
Kindertjies fluister, presentjies vanaand
Onder the Kersboom staan kinders en droom
So opgewonde, dis Kersfees vanaand

Ek wil 'n vliegtuig hê
Ek wil 'n lappop hê
Daarom is ons hier saam
Om die Kersboom

Ek wil 'n vierwiel heê
Ek wil 'n voetbal hê
Daarom is ons hier saam
Om die Kersboom

Ogies wat glinster, dis Kersfees vanaand
Kindertjies fluister, presentjies vanaand
Onder the Kersboom staan kinders en droom
So opgewonde, dis Kersfees vanaand

Ek wil 'n kantel hê
Ek wil 'n seilboot hê
Daarom is ons hier saam
Om die Kersboom

Ek wil 'n hondjie hê
Ek wil 'n trapfiets hê
Daarom is ons hier saam
Om die Kersboom

Kom laat ons vrolik sing en ons geskenke bring
Daarom is ons hier saam
Om die Kersboom

Hier om die Kersfees boom
Hier om die Kersfees boom
Hier om die Kersfees boom
Hier om die Kersfees boom

Onthou jy, onthou jy een aand in Desember?
Onthou jy, onthou jy een aand in Desember?
Onthou jy, onthou jy een aand in Desember?

Beliebteste Lieder von Lance James

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)