Begin Somer (Vir Simone)

Begin somer en die see ‘n oopgebreekte kweper, die lug soos ‘n kind se ballon ver bo die water

Onder die sambrele soos gestreepte lekkergoed miere van mense
En die gul lag van die baai het goue tande
En die gul lag van die baai het goue tande

Begin somer en die see ‘n oopgebreekte kweper, die lug soos ‘n kind se ballon ver bo die water

Kind met die geel emmertjie en die vergete vlegsel
Jou mond is sekerlik ‘n klokkie, kleintongetjie klepeltjie
Jy bespeel in die son daglank soos ‘n ukelele
Jy bespeel in die son daglank soos ‘n ukelele

Begin somer en die see ‘n oopgebreekte kweper, die lug soos ‘n kind se ballon ver bo die water
Begin somer en die see ‘n oopgebreekte kweper, die lug soos ‘n kind se ballon ver bo die water

Die lug soos ‘n kind se ballon ver bo die water

Wissenswertes über das Lied Begin Somer (Vir Simone) von Laurika Rauch

Wann wurde das Lied “Begin Somer (Vir Simone)” von Laurika Rauch veröffentlicht?
Das Lied Begin Somer (Vir Simone) wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Laurika Rauch

Andere Künstler von Schlager music