Die Wind Waai Vanaand Verskriklik [Remastered]

Die wind waai vanaand verskriklik
Dis die swart Suidoos, ek wonder of my mure gaan bly staan
En waarheen skep die wind my as hy my beetkry, kan hy my verder waai as waar ek is
Ooh, Bokkie so is die wind maar een dag nog vriend’lik die volgende dag verdwaal

Die wind klim tussen my mure in, in elke holte in, dit ruk en pluk aan alles wat nog naby is
Die mure het ore, almal luister in
‘n Mens kan so ‘n wind glad nie vertrou
Ooh, Bokkie so is die wind maar een dag plesierig sommer die volgende dag al blou

Die wind waai vanaand verskriklik
Dis die swart Suidoos, ek wonder of die wind ook by jou waai en waarheen skep die wind jou
As hy jou beetkry, kan hy jou verder waai as waar jy is
Ooh, Bokkie so is die lewe een dag nog rustig die volgende dag benoud

Ooh, so is die lewe een dag nog rustig sommer die volgende dag benoud

Wissenswertes über das Lied Die Wind Waai Vanaand Verskriklik [Remastered] von Laurika Rauch

Auf welchen Alben wurde das Lied “Die Wind Waai Vanaand Verskriklik [Remastered]” von Laurika Rauch veröffentlicht?
Laurika Rauch hat das Lied auf den Alben “Encore! Laurika” im Jahr 1988 und “Grootste Treffers, Volume II” im Jahr 1996 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Laurika Rauch

Andere Künstler von Schlager music