Hot Gates In Afrikaans

Londen, Rome, Lissabon
Amsterdam, Parys, Hong Kong
Moskou, Teheran, Riyadh
Jerusalem, Islamabad

Waco, Waco, Betlehem
Srebrenica, Sebokeng
Sarajevo, o Saigon
Hiroshima, Rubikon

Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn
Sien jy daardie ridder op die plein
Hoop 'is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun

Weenen, Dover, Tripoli
Frankfurt, New York, Lockerbie
Amajuba, Timboektoe
Chappaquiddick, Waterloo

Boekarest, St Petersburg
Heilbron, Hobhouse, Gettysburg
Belfast, Boedapest, Baghdad
Berchtesgaden, Stalingrad

Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn
Sien jy daardie ridder op die plein
Hoop 'is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun

Warskou, Dresden, Babilon (Warskou, Dresden, Babilon)
Sharpeville, My Lai, Boipatong (Sharpeville, My Lai, Boipatong)
Delvillebos, El Alamein (Delvillebos, El Alamein)
St Helena, Mitchell's Plain (St Helena, Mitchell's Plain,St Helena, Mitchell's Plain)

Balaklava, Austerlitz (Balaklava, Austerlitz)
Belsen, Buchenwald, Auschwitz (Belsen, Buchenwald, Auschwitz)
Nagasaki, o Versailles
Armageddon, Thermopylae

Sien jy hoe die bloedrooi son verdwyn
Sien jy daardie ridder op die plein
Hoop 'is net die donder wat so dreun
O my dogter, o my seun

Hoor hoe lui die klokke, keer op keer
Môre sal ons nuwe liedjies leer
Liedjies van 'n stad soos die van ouds
Maar die strate is van goud

Liedjies van 'n stad soos die van ouds
Maar die strate is van goud

Wissenswertes über das Lied Hot Gates In Afrikaans von Laurika Rauch

Wann wurde das Lied “Hot Gates In Afrikaans” von Laurika Rauch veröffentlicht?
Das Lied Hot Gates In Afrikaans wurde im Jahr 2011, auf dem Album “sing die liedjies uit: Stuur Groete aan Mannetjies Roux” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Laurika Rauch

Andere Künstler von Schlager music