Millenniumliedjie

Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan
Hoog in die lug gly stelsels in ‘n nuwe baan
Die wêreld gaan draai, daar’s soveel te raai
Waar gaan ons heen

Sien jy die tekens in die glinster van die son
Daar’s soveel dinge wat gaan en wat gaan kom
‘n Nuwe bestel die mense vertel
Waar gaan jy heen

‘n Duisend jaar gly verby
‘n Nuwe môre skink die dou vir jou en my
Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van ‘n begin, ‘n wéér besin, ‘n nuutbegin

Staan jy in die donker, waar drome verdwyn of sien jy die helder lig skyn

Twee duisend jaar gly verby
‘n Nuwe môre skink die dou vir jou en my
Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van ‘n begin, ‘n wéér besin, ‘n nuutbegin

Kom nou saam, gryp die dag
Is jy deel van ‘n begin, ‘n wéér besin, ‘n nuutbegin

Millennium
Millennium
Millennium

Wissenswertes über das Lied Millenniumliedjie von Laurika Rauch

Wann wurde das Lied “Millenniumliedjie” von Laurika Rauch veröffentlicht?
Das Lied Millenniumliedjie wurde im Jahr 1999, auf dem Album “Die Mense Op Die Bus” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Laurika Rauch

Andere Künstler von Schlager music