Wintersprokie

‘n Winter herhaal hom na ses, sewe jaar
‘n Wysie wat spook op ‘n stokoue snaar
Jy probeer dit verduidelik, probeer dit besweer en jy dink jy verstaan dit
Wel, die dinge gebeur

Die wind van die berg aflaat die dakplate kreun
Vieruur in die more in die triestige reën
So maak ons liefde, so leef ons weer en dan neem ons afskeid
Afskeid vir die volgende keer

Ek wens ek was by jou, daar waar jy nou bly
Maar nou ja, jy’s so ver en die tyd vlieg verby
Vertel my van liefde, ek leer soos ‘n kind want my hart is deur die jare
Deur jare se kalklig verblind (break)

Soms so onseker, soms selfvoldaan
Liefde weet beter, die hart sal verstaan

Wissenswertes über das Lied Wintersprokie von Laurika Rauch

Auf welchen Alben wurde das Lied “Wintersprokie” von Laurika Rauch veröffentlicht?
Laurika Rauch hat das Lied auf den Alben “Die Mense Op Die Bus” im Jahr 1999 und “sing die liedjies uit: Stuur Groete aan Mannetjies Roux” im Jahr 2011 veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Laurika Rauch

Andere Künstler von Schlager music