C'Est La Vie

Jy was al weg toe ek wakker word
Het jou gesoek in die kamer rond
Dit was vir my soos 'n koue stort, ’n ontnugtering
Want ek proe jou soen

Ek het die krag om te triomfeer
Geen ander mens sal my ooit beheer
Dis nie so maklik om te vergeet
Want jy bly nog so naby aan my leef

En jy groet my met hallo, c'est la vie ek sê goodbye vir jou
Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
Maar alles om my laat my dink aan jou
C'est la vie ek sê goodbye vir jou

Ek was gewaarsku maar ek wou sien
Wat was die waarheid еn wat was nie
Dit was versteek soos ’n spierwit leun
Wat jou wakkеr hou en jou sny tot op die been

En jy groet my met hallo, c'est la vie ek sê goodbye vir jou
Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
Maar alles om my laat my dink aan jou
C'est la vie ek sê goodbye vir jou
C'est la vie ek sê goodbye vir jou

Ek weet ek's nie die laaste nie, maar mag niemand anders so hard val nie
Jy was al weg toe ek wakker word

En jy groet my met hallo, c'est la vie ek sê goodbye vir jou
Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
Maar alles om my laat my dink aan jou
C'est la vie ek sê goodbye vir jou

En jy groet my met hallo, c'est la vie ek sê goodbye vir jou
Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou
Maar alles om my laat my dink aan jou
C'est la vie ek sê goodbye vir jou
Jy was al weg toe ek wakker word

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop