Ek Bely

Ek bely, toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry, hey, hey, hey

Ek bely die mooiste woorde kan jou nie beskryf
Ek wil jou ken, jou wie jy is, jou lyf
Jy bly maar net die beste deel van my

Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand, my waarom ek kaalvoet stap

Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewusthein, my laat nag praat

Ek bely, ek bely
Jou asem is waarvoor ek sal baklei
Ek wil net by jou wees net ek en jy
Jy's die waarheid en die tweede stem in my

Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand, my waarom ek kaalvoet stap

Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewusthein, my laat nag praat

Ek bely toe ek jou sien kon ek nie woorde kry
Dis wat jy doen, dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry, hey, hey, hey

Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jy's my see en my sand, my waarom ek kaalvoet stap

Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jy's die onder in my bewusthein, my laat nag praat
Ek bely

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop