Ek Like Jou

Jy kry die gholfbal in die gat maar los jou klere lê op die mat
Jy sê net nog een dis mos ‘n wit leun alweer
Vir jag is jy op tyd maar vergeet dan van ons date
Jou sein is sleg jou adres raak weg, meneer

Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles
My alles

Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel hoe jy vat ek like jou
Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel jy weet wat ek bedoel ek like jou
Ek like jou
Ek like jou

Jy kry die bar in Timbuktu maar los die handoek op die vloer
Sê jys werk oor laai maar patrone waai, ou bok
Jy kuier ure met die manne sê dan niks eers by my mamma
Katjie van die baan mou dooie likkewaan meneer

Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles
My alles
Al maak jy my moeg elke deel van my lam jy's alles
My alles

Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel hoe jy vat ek like jou
Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel jy weet wat ek bedoel ek like jou
Ek like jou

Daai simpel dimpels kan nie ophou kyk nie
Jy sit my ligte aan jy's mooier as die mooiste maan
Simpel dimpels kan nie ophou kyk nie
Hoe kan ek kwaai bly kyk dan net hoe smile jy

Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel hoe jy vat ek like jou
Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel jy weet wat ek bedoel
Ek like jou
Ek like jou

Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel hoe jy vat ek like jou
Ek like hoe jy kyk hoe jy lyk hoe jy ruik hoe jy proe hoe jy voel jy weet wat ek bedoel ek like jou

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop