Ek Noem Jou Myne [Live]

Ons het mekaar gekry in hierdie wêreld klein
En ons het een geword ek het in jou verdwyn
Jy was die mooiste ding wat ek al ooit gesien het

Ek kon nie asem haal ek kon nie woorde vind
Toe jy jou hart en siel daai aand aan my verbind
En hoe jou oë wou kyk en jy wou nooit weer wegkyk

En jy sê cross my heart and hope to die
Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe

Ek noem jou myne
Ek noem jou myne

Ek wil jou lippe proe ek wil jou om my vou
Ek was nog al die pad net oppad na jou
En ek wil in jou klim dat jy my nooit vergeet nie

En ons sal lewe daar, daar waar niemand loop
Al is die afgrond naby sal ons aanhou hoop
Dat ons mekaar sal hê tot die einde toe

En jy sê cross my heart and hope to die
Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe

Ek noem jou myne
Ek noem jou myne

Ons hou
Ons klou
So vas dit is wat ons doen
Ons vat
Ons voel
Ons soen dit is wat ons doen

En jy sê cross my heart and hope to die
Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
Ons is so gemaak vir mekaar en ek het jou belowe

Ek noem jou myne
Ek noem jou myne

Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop