Ek Vergewe Jou

Jy weet jy maak my so kwaad as jy nie luister as ek praat
Maar hoe kan ek jou ooit kwalik hou?
Want jy's prakties gebou, elke stuk en deel van jou
Maar dis hoe jy my op die grond kry

Maar ek vergewe gewe gewe jou
Wou ou ou net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe gewe ‘n duisend keer en meer net vir jou wou ou ou net vir jou

Jy's kompleet, ongewoon, ek ken jou lyf van kop tot toon
En daar's geen twyfel ek verstaan jou
Jy's my goed, jy's my sleg, jy's my warm jy's my weg
En al verskil ons, staan ons op gelyke grond

Maar ek vergewe gewe gewe jou
Wou ou ou net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe gewe ‘n duisend keer en meer net vir jou wou ou ou net vir jou

Nou is dit net ons kaalvoet op die strand
Vergeet van gisteraand ons lewe vir aande soos vanaand en als wat my van jou pla (Wat my van jou pla)
Gooi ek vir die maan
Dis iets wat net die liefde sal verstaan oe wou ou ou net vir jou

En ek vergewe gewe gewe jou
Wou ou ou net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe gewe ‘n duisend keer en meer net vir jou, net vir jou, net vir jou

Ek vergewe gewe gewe jou
Wou ou ou net vir jou, net vir jou
Ja ek vergewe gewe ‘n duisend keer en meer net vir jou wou ou ou net vir jou
Net vir jou wou ou ou net vir jou

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop