Met Jou Klere Aan [Live]

EWALD COLESKE, JOHAN VORSTER

Elke vrou
Het mos iets wat sy geheim wil hou
Sy dink aan trou
Maar sy loop nie met dit op haar mou

En mans is van Mars en vrouens van Venus dis waarom almal die hele punt mis
As jy wil
Kom ek wys jou nou hoe ons verskil

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen met jou klere aan, met jou klere aan

Elke man
Wil nie heeldag aan jou lippe hang
En raak jy bang
Want net so maklik kan hy jou vervang

En mans is van Mars en vrouens van Venus, dis waarom almal die hele punt mis
Hier’s 'n plan
Ek gaan jou wys hoe om 'n man te vang

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen met jou klere aan, met jou klere aan

Almal wonder ja, maar niemand weet soos 'n groot magneet trek ons na mekaar toe
As jy kon hoor wat in my kop aangaan sou jy dalk nooit weer hoef te raai

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter, beter as soen
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag
Die lekkerste ding om te doen met jou klere aan, met jou klere aan

Met jou klere aan
Die lekkerste ding om te doen
Is om jou te soen

Wissenswertes über das Lied Met Jou Klere Aan [Live] von Leah

Wer hat das Lied “Met Jou Klere Aan [Live]” von Leah komponiert?
Das Lied “Met Jou Klere Aan [Live]” von Leah wurde von EWALD COLESKE, JOHAN VORSTER komponiert.

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop