Move Aan

Die karre word gepak
Die manne vat 'n hoed en 'n vleis pak
Ek maak pap tert en braai broodjies, ons is oppad

Die vuurtjie word gepak
Ons gaan kuier tot die son sak
Gooi 'n ietsie op die mense want ons mee saam met die mense wat saak maak

Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie
O maar dit wat ek nou voel het ek so lief

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan, move saam

Jy kuier vir die move aan, move aan
As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam, ja kom en sit jou move aan

Wat gaan ons aan trek?
Na die braai van die eeu
Sommer kort broek en plakke, ek's kort op jou hakke wees wakker

So skink vir ons 'n glasie
En kom ons vier hierdie nasie
Op die hier en die nou, vanaand sal ons onthou vir die boeke

Hulle sê die liefde is nie 'n gevoel nie
O maar dit wat ek nou voel
Het ek so lief

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan, move saam

Die kuier vir die move aan, move aan
As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja kom en sit jou move aan

Move aan, move aan
Move aan, move saam
Move aan, move aan
Move aan, move saam, kom en sit jou move aan

Dit voel al weer soos skaap chop, lekker pot, gat skop, op skop, voel hoe vat die aand jou
Dit voel al weer soos vas trap, mielie pap, klip werf in 'n erf, voel hoe vat die aand jou
Voel hoe vat die aand jou

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan
Move saam

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die JB op plek en more nog ver sit jou move aan
Move saam

Die kuier vir die move aan, move aan
As ons two step op die stoep en dinge raak op, ek sit my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja kom en sit jou move aan, move aan

Move aan, move saam
Move aan, move aan
Move aan, move saam
Ja kom en sit jou move aan, move saam
Ja kom en sit jou move aan

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop