Wonderwerk

Jy sê ons liefde's ongesond
Jy vat die woorde uit my mond
Maar as ek jou nie meer kan hê nie soek ek niks nie
Dis net ek sonder die front

Ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
In ‘n wonderwerk
Jy weet my liefde's onbeperk

En ek sal glo, sal glo, sal glo
Dat ek en jy sal werk
Tot die einde toe sal werk

Wat is ‘n leun sonder die waarheid?
Wat is ‘n hart sonder ‘n wond?
En as die rede vir ons saam wees nie meer sin maak
Is my woorde ongegrond

Ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
In ‘n wonderwerk
Jy weet my liefde's onbeperk

En ek sal glo, sal glo, sal glo
Dat ek en jy sal werk
Tot die einde toe sal werk

Wat van ons werk net met ‘n ompad, werk net al word dit glad of is dit nie meer jou styl?
Jy sê my gee my net ‘n rede, wat van ek mis jou in my lewe

Ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
In ‘n wonderwerk
Jy weet my liefde's onbeperk

En ek sal glo, sal glo, sal glo
Dat ek en jy sal werk
Tot die einde toe sal werk

Ek glo nogsteeds, nogsteeds, nogsteeds
In ‘n wonderwerk
Jy weet my liefde's onbeperk

En ek sal glo, sal glo, sal glo
Dat ek en jy sal werk
Tot die einde toe sal werk

Tot die einde toe sal werk

Beliebteste Lieder von Leah

Andere Künstler von K-pop