Bordello [Live]

Daar is 'n huis in Johannesburg
Waar die rooi lig brand elke aand
En baie siele het hier alles verloor
Dobbel, slegte vrouens en drank

My een been is nog op moeder aarde
Maar die ander een is klaar, klaar op die trein
Potgieterstraat, tien jaar veroof
Dit het ek, dit het ek gekry

O Magistraat, sê tog vir my moeder
Om haar trane vir iemand anders te hou
Dit wat ek gekry het, het ek verdien
Ek met my baadjie, my baadjie blou

Daar is 'n huis in Johannesburg
Waar die rooi lig brand elke aand
En baie siele het hier alles verloor
Dobbel, slegte vrouens en drank

Wissenswertes über das Lied Bordello [Live] von Piet Botha

Wann wurde das Lied “Bordello [Live]” von Piet Botha veröffentlicht?
Das Lied Bordello [Live] wurde im Jahr 2003, auf dem Album “Live at the Nile” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Piet Botha

Andere Künstler von