Man Op Die Maan
Hoor jy ‘n stem in die lug?
‘n Plek in die son waar ek heen kan vlug
Wys my waar trane verdwyn
‘n Plek waar die son weer op my kan skyn
Weet jy waaroor dit gaan?
Ken jy die man op die maan?
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Leer my wat dit ook al is
Waar ek weer my oë en my siel kan rus
Gee my ‘n tyd en ‘n plek
Waar ek weer die mens in my leer ontdek
Weet jy waaroor dit gaan?
Ken jy die man op die maan?
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Oe dis net die man op die man
Oe wat my drome verstaan
Oe dis net die man op die maan wat my kan verstaan
Wys my waar trane en vrees
Nooit weer in die oë van ‘n kind sal wees
Gee my die vrede en hoop
Dat hartseer nooit weer oor my pad sal loop
Weet jy waaroor dit gaan?
Ken jy die man op die maan?
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Weet jy waaroor dit gaan?
Ken jy die man op die maan?
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan
Weet jy waaroor dit gaan?
Ken jy die man op die maan?
Vra hom dan sal jy dalk eendag verstaan
Wat drome oor gaan (Stem in die lug, plek in die son)
Wat drome oor gaan (Trane en vrees, vrede en hoop)
Wat drome oor gaan (Stem in die lug, plek in die son)
Wat drome oor gaan (Trane en vrees, vrede en hoop)