Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My

Jy lyk onskuldig
En ek wag geduldig
Dis funny
Om te sien hoe jy my terg

Maar jy dink ek weet nie
Dat jy my opmeet nie
Ag come on
Die spanning raak nou erg

Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Ek is gewillig
Is jy nog onskuldig?
Ek’s seker
Jou gevoel vir my is daar

Wil jy nie bly nie
Hier naby my nie?
Belowe
Beloftes maak mos skuld

Jy speel ‘n game van kat en muis
Dis duidelik
Jy’t dit weer bewys
Jy maak my klaar ek kan dit nie verdra

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Dit lyk vir my jy kyk vir my
En ek kan jou oë nie vergeet nie
Maar jy wil nie hê ek moet weet nie
En ek kannie wag dat jy weer kyk nie

Dit lyk vir my jy kyk weer vir my
En ek kan my oë nie meer glo nie
Die gevoel mag ons twee nie verloor nie
En ek kannie wag om jou te ontmoet nie

Wissenswertes über das Lied Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My von Ray Dylan

Wann wurde das Lied “Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My” von Ray Dylan veröffentlicht?
Das Lied Dit Lyk vir My Jy Kyk vir My wurde im Jahr 2013, auf dem Album “Goeie Ou Country In Duet” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)