Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê

BOB MCDILL

Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag

Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand

Jy sê ons praat nie meer nie
Jy sê jy kannie weer nie
Ek weet nie wat het gebeur nie
Maar daar’s iets wat jy nie weet nie

Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag

Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand

Niks gaan my kan keer nie
Nie eers die verkeer nie
Ek hoop nie jy het vergeet nie
Ek kan nie sonder jou leef nie

Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag

Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my

Kom ons gee ons nog ‘n kans
Om kaalvoet in die reën te dans
Jy weet ek’s vir jou bedoel
En jy weet hoe ek oor jou voel

Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê
Elke dag en nag
Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê
Kannie langer wag

Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê
Hier by jou vanaand
Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê
Droom van my vanaand
Droom van my vanaand

Wissenswertes über das Lied Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê von Ray Dylan

Wer hat das Lied “Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê” von Ray Dylan komponiert?
Das Lied “Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê” von Ray Dylan wurde von BOB MCDILL komponiert.

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)