Hier Teen Jou Lyf

Ek kon nie meer
Hardloop en wegkruip nie
Waar sou ek bly?
Waar sou ek vrede kry ?

En ek wou net nie meer
Ek wou net nie buite beheer wees nie
Ek moes besin
Ek nodig jou so desperately

Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val en die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy

As my more nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek hê jy moet weet ek sal wag in die Hemel
Tot jy huis toe kom

Geen woord kan beskryf
Wat ek alles waardeer van jou
Hoe jy na my kyk
En die manier wat jy praat met my

Wat ons het is mooi
Wat ons het is iets om nooit weg te gooi
Vir ewig en altyd is ek hier vir jou tot die einde van my

Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val en die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy

As my more nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek hê jy moet weet ek sal wag in die Hemel
Tot jy huis toe kom

Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val en die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy

As my more nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek hê jy moet weet ek sal wag in die Hemel
Tot jy huis toe kom

Wil ek hê jy moet weet ek sal wag in die Hemel
Tot jy huis toe kom
Hier teen jou lyf

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)