Kom Lê My Voor Jou

Jy’t aan my hand gevat
Jy’t gesê, ek is joune my skat
Jou woorde was mooi
En jy't my lewe net daar kom voltooi

Ek wou net nie meer
Op my eie Sondag spandeer
En toe is jy daar
En drome was waar

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam net joune
My engel laat die liefde ons leer

En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
En dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my liefde, my trots

Jy’t aan my hand gevat
Jy’t gesê, ek is joune my skat
Jou woorde was mooi
En jy't my lewe net daar kom voltooi

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam net joune
My engel laat die liefde ons leer

En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
Dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my liefde, my trots

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam net joune
My engel laat die liefde ons leer

En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
Dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my liefde, my trots
Dankie jy’s my liefde, my trots

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)