Laat Ons Liefde Val Soos Reën

Jy weet hoe ons eerste soen gevoel het
En wat als daarna gebeur het
Dis hoe ons begin het

En jy weet hoe die winde ons gewaai en
Hoe die pad met ons gedraai het
En hoe ons geglo het

En jy weet wat gaan nou gebeur en jy weet
Daar is niks wat ons kan keer

Laat ons liefde val soos reën
Elke druppel uit die hemel dat die emmers van ons harte weer oor kan loop
Maak al die sluise oop laat ons liefde val soos reën
Elke druppel uit die hemel dat die lekker van die lewe weer oor kan spoel
Want dis hoe liefde voel
Laat ons liefde val
Laat ons liefde val soos reën

Jy weet dat ons tyd nie terug kan draai nie
Dat ons more nie kan raai nie
Nie ek of jy weet nie

En jy weet as ek alles weer moes oordoen
Daardie eerste keer vir jou soen
Sal ek dit weer doen

En jy weet wat gaan nou gebeur en jy weet
Daar is niks wat ons kan keer

Laat ons liefde val soos reën
Elke druppel uit die hemel dat die emmers van ons harte weer oor kan loop
Maak al die sluise oop laat ons liefde val soos reën
Elke druppel uit die hemel dat die lekker van die lewe weer oor kan spoel
Want dis hoe liefde voel
Laat ons liefde val
Laat dit val soos reën
Ja laat ons liefde val

Wissenswertes über das Lied Laat Ons Liefde Val Soos Reën von Ray Dylan

Wann wurde das Lied “Laat Ons Liefde Val Soos Reën” von Ray Dylan veröffentlicht?
Das Lied Laat Ons Liefde Val Soos Reën wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Verskietende Sterre” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)