Maar as Jy Weg Moet Gaan

Jy hoef my nie te sê
Ek weet hoe jy voel
Ek glo jy leef jou lewe
Soos jy binne jou voel

En ek verstaan die dag sal kom
Maar tog is ek so bang
Hoe dit voel as jy moet gaan

Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug

Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my

Daar was dan soveel twyfel
Nou is daar net spyt
My gedagtes maak my klaar
Van onsekerheid

Ek weet dis tyd dat jy moet gaan
Maar my hart breek binne my
Om dit sonder jou te begin

Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug

Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my

Dis lank nog nie te laat nie
Sal jy my onthou?
Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou

Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag terug

Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so
Vir jou en vir my

Wissenswertes über das Lied Maar as Jy Weg Moet Gaan von Ray Dylan

Wann wurde das Lied “Maar as Jy Weg Moet Gaan” von Ray Dylan veröffentlicht?
Das Lied Maar as Jy Weg Moet Gaan wurde im Jahr 2011, auf dem Album “Verskietende Sterre” veröffentlicht.

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)