Sê My Hoeveel Keer

‘n Sprokie begin en die lakens was wit
My harte van goud
Het jou voete aanbid

Maar dis weereens bewys bloed is dikker as water
En liefde kom dan eers later
Soos nou

So sê my hoeveel keer
Hoeveel keer moet ek nog val?
En hoeveel keer
Hoeveel keer val ‘n man van staal?

En sê my was dit reg
Toe sy hand op jou lyf neerval?
Ek is moeg om te baklei
Ek is moeg om vir sy foute te betaal

Dowwe ligte het jou ver weg kom neem
En hier is ek
Met jou parfuum aan gordyne

Jy’t belowe om my lief te hê
Vir al ons vriende het jy so gesê
Dit was jou woorde
En nou is jy syne baby

So sê my hoeveel keer
Hoeveel keer moet ek nog val?
En hoeveel keer
Hoeveel keer val ‘n man van staal?

En sê my was dit reg
Toe sy hand op jou lyf neerval?
Ek is moeg om te baklei
Ek is moeg om vir sy foute te betaal

So loop jy weg en so wys jy die waarheid
Dit was nie opreg
En daar is geen skaamheid

So sê my hoeveel keer
Hoeveel keer moet ek nog val?
En hoeveel keer
Hoeveel keer val ‘n man van staal?

En sê my was dit reg
Toe sy hand op jou lyf neerval?
Ek is moeg om te baklei
Ek is moeg om vir sy foute te betaal

Ek het klaar vir jou baklei
Ek het klaar vir al jou voute betaal

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)