Vir Ewig Jonk

Sneeu smelt getuie verander
Lag lyne skryf 'n storie op jou gesig
Tel die sterre bring die wolke en reën nat
Het ons hart 'n klop, klop hulle in dieselfde rat?

Ons lewe vergeet van die wêreld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons onnodig om dae en die nagte te tel
Ons lewe in sekondes

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons wil

Glas breek en deure word toegeslaan
Water verdam en ligte wat afgaan
Vure brand trane wat vas vries
Lippe rol en mure wat omval

Ons lewe vergeet van die wereld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons onnodig om dae en die nagte te tel
Ons lewe in sekondes

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons wil

En ons vlieg met die wolke onsterflik in die wind
Want ons is tog bedoel vir mekaar

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil

Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
Storms kan van voor af kom en
Ons dans net oral waar ons kom

Beliebteste Lieder von Ray Dylan

Andere Künstler von Middle of the Road (MOR)